Antiques Geran Meubels 

Geran Meubels

Geran Meubels is sentraal gelee in Queenswood, Pretoria en is gerieflik bereikbaar van alle rigtings.

Ons spesialiseer in die koop en verkoop van antieke en soliede hout meubels, versamelstukke en interesante snuisterye.  Ons doen ook herstelwerk aan meubels.

Geran het sy onstaan te danke aan �n stokperdjie van sowat 36 jaar en is reeds sedert 2008 voltyds in die bedryf.  Geran Meubels poog om altyd daardie ietsie anders, besonders en buitengewon aan die klient te bied � nie net in meubels nie maar ook in voortreflike dienslewering en advies.

Geran Meubels het ook �n wens lysie diens waar die klient hul spesifieke item lys en ons probeer  dit vind.
Kom besoek, kuier en krap gerus by ons winkel in Queenswood.

Ons sien uit daarna om daardie spesiale meubelstuk in jou woning te sit.

Gerhard en span
 
Geran Meubels

Geran Meubels is located in Queenswood, Pretoria and is easy accessible from all directions.

Geran Meubels specializes in buying and selling of antique and solid wood furniture, collectables and novelties.  We also do restouration on solid wood  furniture.

Geran Meubels is a product of a hobby from 36 years that grew into a full time business since 2008.
The aim of Geran Meubels is to provide that something different and interesting combined with excellent service and advice.  Geran Meubels have a wish list service where the client is able to tell us what exactly they are looking for and we try to find it.

We welcome you to come visit, experience and enjoy our shop in Queenswood Pretoria.

 We are looking forward to put that special piece in your home.

Gerhard and team.
 
Back Back to top